Print

Seedcoating

 

Application

 

 

 

Results

 

Ek wil net my tevredenheid en dank teenoor Biocult uitspreek

Ek gebruik die afgelope 4jr jul produk op my besproeiingsmielies.
Kon onmiddelik n verbetering op wortel ontwikkeling waarneem

Elke jaar het n verbetering in opbrengs plaasgevind soos grondstatus verbeter het.
Die afgelope seisoen was my gemiddelde opbrengs 4.3 ton meer as bemesting(Bemestingspeile).

Koring en droebone is ook met Biocult behandel, wat dan ook n verbetering in kwaliteit van die produkte teweeg gebring het.
Grondsiektes het ook drasties verminder.
Die droebone se kwaliteit was ook die afgelope seisoen van die beste, eenvormige pitgrootte het koper na my gelok.

Doen so voort.

Herman